Jeremia 13:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Eer die Here julle God voordat dit donker word,voordat julle julle in die skemer vasloop teen die berge.Julle sal wag op lig, maar Hy sal duisternis bring,Hy sal dit stikdonker laat word.

Jeremia 13

Jeremia 13:9-21