Jakobus 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

julle goud en silwer sal verroes. Die roes sal teen julle getuig en aan julle vreet soos 'n vuur. Julle maak skatte bymekaar, en dit terwyl dit die laaste dae is.

Jakobus 5

Jakobus 5:1-8