Handelinge 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het 'n klomp hout bymekaargemaak en op die vuur gegooi. Van die hitte het daar 'n slang uitgekom, en dit het aan sy hand vasgebyt.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-10