Handelinge 28:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die mense daar was baie vriendelik teenoor ons. Omdat dit begin reën het en koud was, het hulle 'n vuur aangesteek en ons almal daarby verwelkom.

Handelinge 28

Handelinge 28:1-12