Handelinge 24:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ons beskou hierdie man as 'n gevaar vir die samelewing. Hy bring skeuring in die Joodse geledere dwarsdeur die wêreld. Hy is 'n leier van die dwaalrigting van die Nasareners.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-8