Handelinge 24:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Ek wil u nie onnodig vermoei nie. Ek versoek u om met u kenmerkende welwillendheid na 'n kort uiteensetting van ons saak te luister.

Handelinge 24

Handelinge 24:1-10