Handelinge 23:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet nou namens die Joodse Raad die versoek aan die kommandant rig dat Paulus weer voor julle gebring moet word. Julle kan voorgee dat julle sy saak noukeuriger wil ondersoek. Ons is reg om hom op pad hierheen dood te maak.”

Handelinge 23

Handelinge 23:8-24