Handelinge 23:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het na die priesterhoofde en die familiehoofde toe gegaan en gesê: “Ons het 'n dure eed afgelê dat ons niks oor ons lippe sal neem voordat ons Paulus doodgemaak het nie.

Handelinge 23

Handelinge 23:9-23