Handelinge 20:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ons het die Sondag bymekaargekom vir die gemeenskaplike maaltyd. Paulus het die gelowiges toegespreek, en aangesien hy die volgende dag sou vertrek, het hy tot middernag aangehou.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-14