Handelinge 20:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Na die fees van die ongesuurde brood het ons van Filippi af met 'n skip vertrek en vyf dae later by hulle in Troas aangekom. Daar het ons sewe dae gebly.

Handelinge 20

Handelinge 20:1-7