Handelinge 20:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het besluit om by Efese verby te vaar, sodat hy nie tyd in die provinsie Asië sou verloor nie, want hy was haastig om, as dit kon, op pinksterdag in Jerusalem te wees.

Handelinge 20

Handelinge 20:6-24