Handelinge 20:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarvandaan het ons die volgende dag verder gevaar en tot regoor Chios gekom. Die dag daarna het ons Samos bereik en nog 'n dag later Milete.

Handelinge 20

Handelinge 20:7-19