Handelinge 19:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar party was koppig en wou hulle nie laat oortuig nie. Hulle het ook in die openbaar die leer van die Here belaglik probeer maak. Toe het Paulus hulle verlaat en die gelowiges afsonderlik geneem en daagliks in die saal van Tirannus besprekings gehou.

Handelinge 19

Handelinge 19:7-10