Handelinge 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Paulus het drie maande lank met vrymoedigheid in die sinagoge geredeneer oor die koninkryk van God en die mense daarvan probeer oortuig.

Handelinge 19

Handelinge 19:2-16