Handelinge 19:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Party Jode wat rondgegaan het om bose geeste te besweer, het dit ook gewaag om die Naam van die Here Jesus daarvoor te gebruik. Hulle het gesê: “Ek besweer julle in die Naam van dié Jesus wat deur Paulus verkondig word.”

Handelinge 19

Handelinge 19:10-14