Handelinge 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Selfs doeke of voorskote wat aan sy lyf geraak het, is op siekes gesit en dan het hulle siektes verdwyn; en die bose geeste het uit hulle uitgegaan.

Handelinge 19

Handelinge 19:8-17