Handelinge 18:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het met vrymoedigheid in die sinagoge begin preek. Toe Priscilla en Akwila hom hoor, het hulle hom huis toe geneem en vir hom die leer van God nog duideliker gemaak.

Handelinge 18

Handelinge 18:24-28