Handelinge 18:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het in die leer van die Here onderrig ontvang en het met groot geesdrif gepraat en aan ander noukeurig alles oor Jesus geleer; maar die doop waarvan hy geweet het, was net dié van Johannes.

Handelinge 18

Handelinge 18:16-28