Handelinge 16:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het Paulus in die nag in 'n gesig 'n Masedoniese man gesien wat by hom staan en hom smeek: “Kom oor na Masedonië toe en help ons.”

Handelinge 16

Handelinge 16:8-15