Handelinge 16:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Paulus die gesig gesien het, het ons so gou as moontlik gereed gemaak en na Masedonië toe vertrek, omdat ons tot die oortuiging gekom het dat God ons geroep het om die evangelie aan hulle daar te verkondig.

Handelinge 16

Handelinge 16:7-18