Handelinge 16:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hulle by die grens van Misië kom, het hulle na Bitinië toe probeer gaan, maar die Gees van Jesus het hulle dit nie toegelaat nie.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-10