Handelinge 16:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het daarna deur die gebied van Frigië en Galasië gereis, omdat die Heilige Gees hulle verhinder het om die woord in die provinsie Asië te verkondig.

Handelinge 16

Handelinge 16:1-15