Handelinge 16:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Skielik kom daar 'n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.

Handelinge 16

Handelinge 16:16-36