Handelinge 16:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister.

Handelinge 16

Handelinge 16:18-33