Handelinge 13:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ná die voorlesing uit die wet en die profete het die raadslede van die sinagoge hulle laat weet: “Broers, as julle vir die volk 'n woord van bemoediging het, praat maar.”

Handelinge 13

Handelinge 13:12-24