Handelinge 13:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar hulle het die reis van Perge af voortgesit en in Antiogië in Pisidië gekom.Op die sabbatdag het hulle na die sinagoge toe gegaan en daar gaan sit.

Handelinge 13

Handelinge 13:13-17