Handelinge 11:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het net soos ons in die Here Jesus Christus geglo, en God het aan hulle ook dieselfde gawe as aan ons gegee. Wie was ek dan om God te probeer verhinder?”

Handelinge 11

Handelinge 11:11-19