Handelinge 11:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe dink ek aan die woorde wat die Here gesê het: ‘Johannes het wel met water gedoop, maar julle sal met die Heilige Gees gedoop word.’

Handelinge 11

Handelinge 11:10-17