Habakuk 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die wet het nie meer krag nie,en daar geskied nie meer reg nie.Slegte mense het die oorhand oor die goeies,en so word die reg verkrag.

Habakuk 1

Habakuk 1:1-8