Habakuk 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Waarom laat U my die onreg sien wat gedoen word,waarom kyk U toe as daar soveel ellende is?Oral rondom my is daar onderdrukking en geweld,en word daar getwis en gebaklei.

Habakuk 1

Habakuk 1:1-6