Genesis 50:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het vir sy broers gesê: “Na my dood sal God na julle omsien en Hy sal julle uit hierdie land uit laat trek na die land toe wat Hy met 'n eed beloof het aan Abraham, Isak en Jakob.”

Genesis 50

Genesis 50:21-26