Genesis 50:1-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Josef het toe oor sy pa gebuk en hom al huilende gesoen.

2. Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem.

3. Dit het veertig dae gevat om 'n lyk te balsem, en Egipte het sewentig dae lank oor Jakob gerou.

4. Toe hierdie routyd verby was, het Josef vir die amptenare van die farao gesê: “As julle my goedgesind is, praat dan tog met die farao en sê vir hom

Genesis 50