Genesis 50:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem.

Genesis 50

Genesis 50:1-12