Genesis 47:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Israel en sy seuns het in Egipte gebly, in die Gosenstreek. Hulle het dit as hulle eiendom ontvang en hulle was vrugbaar en hulle het baie geword.

Genesis 47

Genesis 47:20-31