Genesis 47:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het hierdie reëling tot vandag toe 'n vaste instelling in Egipte gemaak: 'n vyfde van die opbrengs kom die farao toe. Net die priesters se grond is uitgesonder. Dit behoort nie aan die farao nie.

Genesis 47

Genesis 47:20-27