Genesis 45:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vertel hulle vir hulle pa alles wat Josef vir hulle gesê het, en eers toe hy die waens sien wat Josef gestuur het om hom te kom haal, het hy begin belang stel.

Genesis 45

Genesis 45:21-28