Genesis 45:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het vir hom gesê: “Josef leef nog. Hy regeer oor die hele Egipte.”Jakob was stomgeslaan. Hy het hulle nie geglo nie.

Genesis 45

Genesis 45:21-28