Genesis 43:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die broers het teenoor Josef gesit, volgens hulle ouderdom: van die oudste af tot die jongste. Hieroor het die manne mekaar verbaas aangekyk.

Genesis 43

Genesis 43:26-34