Genesis 43:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het vir Josef afsonderlik bedien en so ook die broers en die Egiptenaars wat daar by hulle geëet het, want die Egiptenaars het 'n afsku daarvan om dieselfde kos as die Hebreërs te eet.

Genesis 43

Genesis 43:28-34