Genesis 42:38 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het net gesê: “Sy broer is dood. My seun gaan nie saam met julle nie. Hy is al wat vir my oor is. As iets hom op die pad moet oorkom, sal ek deur julle toedoen in my ouderdom van verdriet sterf.”

Genesis 42

Genesis 42:36-38