Genesis 42:37 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Ruben het vir sy pa gesê: “Pa kan albei my seuns om die lewe bring as ek nie vir Benjamin na Pa toe terugbring nie. Maak my verantwoordelik vir hom, en ek sal hom vir Pa terugbesorg.”

Genesis 42

Genesis 42:33-38