Genesis 42:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Bring dan julle jongste broer na my toe. Dan sal ek weet julle is nie spioene nie maar eerlike mense. Dan sal ek julle broer teruggee en mag julle vry rondbeweeg in die land.”

Genesis 42

Genesis 42:32-38