Genesis 42:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar die man in bevel van daardie land het vir ons gesê: Hieraan sal ek weet of julle eerlike mense is: een van julle moet hier by my bly. Julle ander moet die kos vir julle honger mense gaan wegbring.

Genesis 42

Genesis 42:27-38