Genesis 40:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hom geantwoord: “Ons het elkeen 'n droom gehad en ons weet nie wat dit beteken nie.”Toe sê Josef vir hulle: “God ken julle drome se uitleg. Vertel die drome vir my.”

Genesis 40

Genesis 40:1-9