Genesis 40:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het vir die twee wat saam met hom in die tronk was, die amptenare van die farao, gevra: “Waarom lyk julle vandag so bedruk?”

Genesis 40

Genesis 40:1-9