Genesis 37:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het ook nog 'n ander droom gehad en hy het dit vir sy broers vertel. Hy het gesê: “Ek het weer gedroom. Die son en die maan en elf sterre het voor my kom buig.”

Genesis 37

Genesis 37:1-17