Genesis 37:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê sy broers vir hom: “Jy verbeel jou jy sal oor ons koning word. Dink jy dalk jy sal oor ons regeer?”Oor sy drome en sy praatjies het hulle 'n nog groter afkeer van hom gekry.

Genesis 37

Genesis 37:7-16