Genesis 37:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van al sy seuns was Israel die liefste vir Josef, die seun wat in sy ouderdom gebore is, en daarom het hy vir Josef lang klere met moue gemaak.

Genesis 37

Genesis 37:1-10