Genesis 37:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hier volg die familiegeskiedenis van Jakob.Josef was nog jonk, sewentien, toe hy kleinvee opgepas het saam met sy broers, die seuns van Bilha en Silpa, sy pa se vrouens. Josef het slegte stories oor sy broers by hulle pa aangedra.

Genesis 37

Genesis 37:1-3