Genesis 30:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het hierdie trop van hom op 'n afstand van drie dae se trek van Jakob af laat oppas. Jakob self het Laban se ander vee opgepas.

Genesis 30

Genesis 30:34-43